Spur Uieringe
- The Rainbow Team
- Jun 21, 2015
- 1 min read

Bestanddele:
Uie
Sprite
Meel
BBQ spice
Metode:
Sny jou uie lekker fyn in ringe. Laat week die uie vir ten minste 2 tot 4ure in Sprite koeldrank. In n sakkie meng meel en bbq spice. Skud die ergste koeldrank af en gooi die uie in die sakkie meel. Skud goed. Haal die uie uit en skud al die oortollige meel af en braai in diep olie
コメント