Boeliebief-Smeer
- Corne Liebenberg
- Jun 23, 2015
- 1 min read

Bestanddele:
1 blikkie boeliebief
4 gekookte eiers, fyngemaak
200g margarien
50g gerasperde proseskaas
sout en peper na smaak
tobasco na smaak
Metode:
Meng al die bestanddele tot glad en romerig.
Bedien met kraakbeskuitjies en mengelslaai.
Bình luận