Vicky Muir se TOBASCO SOUS Mooiplaatsie Promosie
- Vicky Muir
- Jun 23, 2015
- 1 min read

BESTANDELE
150 g rissies
2 liter wit asyn (ordentlike soort)
2 kop suiker
150 g sout (hoeveelheid is reg so)...
100 g geskilde knoffelhuisies, gekneus
Metode:
Skep al die bestanddele in 'n glashouer. Laat trek 2 weke.
Verpulp. (Pitte kan uitgehaal word voor jy dit verpulp - dan bietjie minder sterk)

Comentários