AARTAPPELKOEKIES
- Vroue Keur
- Jun 24, 2015
- 1 min read

4 porsies
3 groot aartappels
1 klein uit, gerasper
30 ml (2 e) koekmeel
2,5 ml (½ t) sout
knypie peper1 eier
125 ml (½ k) cheddarkaas, fyn gerasper
genoeg olie vir vlakvetbraai
METODE:
1. Skil aartappels en rasper. Meng met uie.
2. Meng oorblywende bestanddele by.
3. Verhit genoeg olie vir vlakvetbraai en braai eetlepels vol aartappelmengsel.
4. Plaas op kombuispapier om ekstra olie te absorbeer.
Comments