Gestolde Komkommer en Kaas slaai
- Naomi le Roux
- Jun 24, 2015
- 1 min read

1 Groen Jellie [greengage]
1½ e Gelatien
1 k Kookwater...
½ k Koue water
Smelt jou jellie in die kookwater en voeg die kouewater by
Laat afkoel
Rasper 2 Komkommers en 1 gekapte klein uitjie en plaas in jou vergietis om die vog te laat dreineer
wanneer die Jellie mengsel afgekoel het
Voeg by:¾ k Gerasperde Kaas
½k Fyngekapte Pynappel
3 e Asyn (45 ml)
2 e Mayonaise (30 ml)
Gerasperde komkommer
Gekapte uitjie
Meng alles en gooi in ‘n nat vorm en plaas in jou yskas om te stol
Ontvorm en versier soos jy wil !!!!
Commentaires