KAASSKONS (ONFEILBAAR)
- Dolly Radley
- Jun 24, 2015
- 1 min read

1 Kop Meel
1 Kop Melk
1 Kop Kaas
¼ teel mosterd poeier
Knippie Sout
2 teel bakpoeier
METODE:
Voorverhit die oond tot 200°C
Meng al die bestandele met bakpoeier laaste
Skep in muffin pannetjies (¾ vol) en bak vir 10 min of tot effe bruin bo
Bedien met kaas en aarbei konfyt of smeer die bo-kant met marmite en botter gemeng!
Dis heerlik en altyd 'n sukses!
Comments