PAKISTANIESE HOENDER KERRIE
- Submitted by: Nicky Kruger
- Jun 24, 2015
- 1 min read

500 g hoender vlerkies
500 g hoender boudtjies
11/2 ui opgesny
2 tamaties opgesny
2 Knoffelhuisies fyngesny
2 tot 3 kleinerige aartapels geskil en deurgesny
1/2 eetlp. curry poeier
1/2 eetlp. Cumin poeier
1/2 eetlp. Ginger poeier
1/2. Eetlp. Balls chutney
1/2 Eetlp Borrie
1 Blokkie hoender STOCK
Sout + Peper
COCONUT MILK POWDER !!!!! (Is ñ moet)
**Braai jou uie in olie tot gaar of deurskynend, gooi tamaties in saam met knoffel, Laat als lekker braai tot Tamaties sag is.
**Gooi al jou spices in en roer deur vir ñ minuut, gooi dan die hoender en aartappels in en meng deur, dat die hoender lekker gemeng is met die spices.
** Gooi die STOCK in (wat opgelos het in water) in net totdat die hoender genoeg water het Om in te kook.
** Laat dit stadig kook, sodra die aartappels sag is, gooi 2 opgehoopte coconut milk powder gemeng met 2 eetlp. Mazina ( opgelos in bietjie water), by en Laat hy lekker deur kook op stadige hitte!! Jy kan basmatiese rys saam met dit maak, of wat lekker is Paratas!!!Baie lekker geniet dit!~~
Comments