top of page

Toffie-appels

  • Idees Tydskrif
  • Jun 24, 2015
  • 1 min read

247784_542173115798328_1976843552_n.jpg

Maak: 8

Bereidingstyd: 10 minute

Gaarmaaktyd: omtrent 30 minute

• 8 klein tot middelslag- rooi appels

• 470 ml (400 g) suiker

• 10 ml asyn

• 75 ml gouestroop

• 25 ml botter

• rooi koskleursel

1 Was die appels, droog dit af en druk ’n stokkie by elkeen se steeltjiekant in.

2 Verhit al die ander bestanddele saam. Voeg 125 ml water by en roer tot die suiker opgelos het. Vee kristalle teen die kastrol se kant met ’n klam deegkwassie af.

3 Verhit tot kookpunt en laat prut tot 138 ˚C op ’n suikertermometer, of tot ’n bietjie van die mengsel wat in ’n bakkie met koue water gedrup is, ’n harde, bros balletjie vorm. Haal van die plaat af en sit die kastrol in ’n wasbak met koue water om die kookproses stop te sit. Sit dan die kastrol op ’n werkoppervlak langs die appels neer.

4 Doop elke appel in die toffie en bedek goed. Pak die toffie-appels op ’n skinkbord wat met waspapier gevoer is. Wanneer die toffie hard is, draai die toffie-appels in sellofaanpapier toe en knoop ’n kleurvolle lint daarom vas.

toffieappels.jpg

 
 
 

Commentaires


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page