Vicky Muir se INGELEGDE AVOKADOS Mooiplaatsie Promosie
- Vicky Muir
- Jun 24, 2015
- 1 min read


SOUS:
175 ml Olyfolie
90 ml suurlemoensap
175 ml witspirits asyn
30 ml Country & Herb van Robertsons
Gemaalde swartpeper
Giet bestanddele in 'n fles en skud dit goed.
Skil en sny die avokadopere in kwarte of blokkies.
Bedruip dit met suurlemoensap, sodat dit nie swart word nie.
Pak dit in 'n gesteriliserde fles.
Sit sous in glasbak en mikrogolf op 100% krag vir 1 minuut.
Laat effens afkoel en giet dit oor die avos in die fles en verseël dadelik.

Comentários