12 Jarige Dawnè Wiid se FLATERVRYE PANNEKOEK RESEP!! Mooiplaatsie Promosie
- Dawnè Wiid
- Jun 27, 2015
- 1 min read

2 koppies koekmeel
2.5 koppies melk
2 eiers
2 knippies sout
Klits bogenoemde bestandele saam.
Gooi twee tweelepels olie in pan en begin pannekoek bak!
Strooi kaneelsuike oor pannekoek.
Indien jy 6 of meer gaste het, verdubbel die resep vir die hoeveelheid gaste!

Dawnè (12) (die flytige sjef) & Sussie Ilje (11)

Comments