Cecilia Bergh se HEERLIKE RIBBETJIES Mooiplaatsie Promosie
- Cecilia Bergh
- Jun 27, 2015
- 1 min read

Bestanddele:
Skaapribbetjies
Sout
Peper
Metode:
Cecilia se: "Ekke gooi net sout en peper op en druk dit in die oond geheim ie jy moet jou boond stadig sit en so half vergeet. Bak dit so teen 170 tot hy lekker krispie is. Dan moet jy met jou hande eet! Jy eet die bene so kaal dat nie n hond dit wil he nie! Dit smaak amper lekkerde as rib braai."

Kommentare