top of page

Minnie Redelinghuys se HOENDERBORSIES IN REPIESPEK Mooiplaatsie Promosie

  • Minnie Redlinghuys
  • Jun 30, 2015
  • 1 min read

Minnie Redelinghuis se hoender borsies.jpg

Hoender borsies in repiespek (Banting Friendly)

1 pakkie repiespek

4 Hoenderborsies

Halwe mozzarella blokkie (Simonsig s’n werk lekker)

Ricotta kaas (halwe blok van klein blok)

Basil, tiemie en/of wat ookal jou keuse van kruie (Vars is lekkerder)

Sout en peper na smaak

Parmesaan kaas of klappermeel (opsioneel – maak lekker crispy)

Sny die honderborsies oop en slaan plat

Sny die kaas in blokkies of dun plat stukkies

Peper en sout die borsies en gooi kruiemengsel op

Pak die kaas om die beurt in die borsies (kan nog bietjie kruie gooi)

Sit repies spek langs mekaar (overlap) genoeg om die borsie te bedek

Sit die borsie op die spekrepies en rol toe (steek vas met tandestokkies)

Smeer oondbak met genoeg olyfolie

Pak die borsies in die oondbak, sprinkel die parmesaankaas of klappermeel oor. (net bietjie)

Bak teen 160 grade vir ongeveer 40 minute.

Eet en geniet!

Promosie.jpg

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page