PYNAPPEL-KERRIE SOUS BY FRIKKADELLE
- The Rainbow Team
- Jun 30, 2015
- 1 min read

2 Uie gekerf
3e Botter
410g Fyn Pynappel met stroop
2,5g sout
15ml Kerriepoeier
12,5ml Borrie
37,5ml Suiker
Metode:
Braai jou ui tot deurskynend. Voeg die res by en laat opkook.
Gooi oor jou frikkadelle en sit in die oond en bak lekker!!
コメント