Rhona Peens se WORTELSLAAI Mooiplaatsie Promosie
- Rhona Peens
- Jun 30, 2015
- 1 min read

1 kg Geelwortels
125 ml Suiker opsioneel na smaak
25 ml Lemoen- of Suurlemoensap
1 blikkie Idealmelk
1 pakkie Suurlemoenjellie
1 koppie Kookwater
Stukkies Pynappel opsioneel
Meng jellie en kookwater en laat afkoel.
Rasper wortels en meng met stukkies pynappel, suiker en lemoen- of suurlemoensap.
Meng met Idealmelk en afgekoelde jellie. Laat oornag in yskas staan.

Comments