top of page

Aero-koek

  • Elsa du Plessis
  • Jul 2, 2015
  • 1 min read

aero koek.jpg

Lewer 1 laagkoek

Bereiding: 20 minute

Baktyd: 40-60 minute

Koek

4 eiers, geskei

250 ml (1 k) strooisuiker

125 ml (½ k) kookwater

125 ml (½ k) olie

15 ml (1 e) bakpoeier

250 ml (1 k) koekmeel

7 ml (1½ t) kitskoffiekorrels

30 ml (2 e) kakao

5 ml (1 t) karamelgeursel

Versiersel

100 g aerosjokolade, in stukkies gebreek

125 ml (½ k) vars room, styf geklits

ekstra aerosjokolade vir afronding

Voorverhit die oond tot 180 °C. Smeer ’n 20 cm-koekpan.

Koek: Klits die eiergele en suiker saam tot lig en dik. Voeg die kookwater en olie by en klits

goed.

Klits die eierwitte styf, vou 5 ml (1 t) van die bakpoeier in en hou eenkant.

Sif die koekmeel, origebakpoeier,koffiekorrels en kakao saam. Voeg by die eiergeelmengsel en vou in.

Vou die styfgeklitste eierwit by die eiergeelmengsel in. Voeg die geursel by en skep in die voorbereide koekpan.

Bak: 40-60 minute of tot ’n toetspen skoon uit die middel van die koek kom. Laat die koek effens in die pan afkoel, keer uit en laat heeltemal afkoel op ’n draadrak. Verdeel in drie lae.

Versiersel: Smelt die sjokolade in ’n glasbak by hoog in die mikrogolfoond of oor kookwater terwyl jy gereeld roer. Vou die room daarby in.

Smeer die versiersel oor elk van die koeklae en stapel die koeklae op mekaar. Krummel die ekstra Aerosjokoladestukkies bo-op.

 
 
 

Comentários


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page