Visvingergereg
- Surina Spannenberg
- Jul 2, 2015
- 1 min read

Bestanddele:
Gaar rys
Witsous met mosterd poeier in
Visvingers
Metode:
Gooi gaar rys onder in bak, pak rou visvingers bo-op.
Maak 'n witsous met bietjie mosterd poeier by .
Gooi oor visvingers, dan gerasperde kaas.
Bak totdat visvingers gaar is .
Baie lekker kinders hou daarvan
Comments