Hennie se krieket-koek-doepa (Pap, biltong en pannekoek)
- 11 000ste pos op die Rainbow Gospel Radio Blog!
- Jul 3, 2015
- 1 min read

Bestanddele
1 pot slap pap
500g beesbiltong, gekerf
8 pannekoeke
1 kg maalvleis
1 pakkie spek, gesnipper
2 koppies kaas, gerasper
Metode
Meng die biltong met die pap.
Maak die maalvleis gaar met speserye van jou keuse.
Braai spek tot bros.
Pak in die volgende lae: pannekoek, bietjie biltongpap, bietjie maalvleis, spek, kaas.
Plaas in mikrogolf, verhit, en bedien.
Sluk af met 2 cholesterolpille.
Comments