top of page

GESTOOFDE BEESSTERT

  • Heerlike Boerekos
  • Jul 4, 2015
  • 1 min read

Gestoofde Beesstert.jpg

1 beesstert (omtrent 1½ kg)

4 peperkorrels

1 klein ui, in skywe gesny

1½ e meelblom

1 wortel, in skywe gesny

1 e botter

½ raap, indien verkies

Sout en peper na smaak

4 kruienaeltjies

1 lourierblaar

1. Sny die stert in die litte af en was deeglik.

2. Sit die vleis in ʼn swaar kastrol, voeg die speserye en 1 tot 2 k kokende water by.

3. Laat dit 3 tot 4 uur lank stadig stowe, vul die vloeistof met kook-water aan indien

nodig en voeg die groente, sout en peper by na dit 2 uur lank gestowe het.

4. Verwyder die speserye en skep die vet sover moontlik af.

5. Smelt die botter in ʼn pan, voeg die meelblom by en laat dit bruin braai. Voeg dit

by die vleissous en vleis in die kastrol en roer tot dit dik word. Stowe dit ʼn verdere

15 minute lank.

6. Dien dit op met gekookte ertjies en sneeu-aartappels

L.W. – Die vleis kan 1 uur lank onder hoë druk in ʼn stoom-drukkoker gestowe word.

Gebruik dan 1 k water in plaas van 2 k.

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page