top of page

Maklike Karringmelk beskuit

  • Maklike Resepte
  • Jul 3, 2015
  • 1 min read

Maklike Karringmelk beskuit.jpg

'n Lekker en Maklike Karringmelk beskuit resep.

Bestanddele

- 9 koppies meel

- 2t kremetart

- 2t koeksoda

- 2t bakpoeier

- 1 opgehoopte t sout

- 1 koppie suiker

- 1 eier

- 500gr botter of margarine

- 500ml karringmelk of maas(inkomasi)

- 1 koppie kookolie

- 1 koppie vrugte(cake mix)

Metode

Oond

Sif al die droe bestandele saam en vryf dan die botter in tot krumelrig.

Klits die eier en die suiker saam tot romerig en voeg by die droe bestandele.

Plaas die deeg in 'n gesmeerde oondpan en verspry eweredig oor die bodem van die pan.

Bak vir ongeveer 40 minute teen 180C in voorverhitte oond.

Haal uit die oond en laat die beskuit afkoel.

Keer uit pan en laat verder koel.

Sny die beskuit in lang snye soos brood en deel dit in porsies.

Droog uit in lou oond vir so drie ure.

 
 
 

Comentários


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page