top of page

TUNAROL

  • Heerlike Boerekos
  • Jul 4, 2015
  • 1 min read

Tunarol.jpg

Rolkoek

60 g botter of margarien (65 ml)

95 g koekmeelblom (170 ml)

knippie sout

500 ml melk

100 g Cheddarkaas (250 ml)

4 eiers, geskei

Vulsel

400 g tuna, gedreineer en gevlok (2 x 200 g-blikkies)

200 g toebroodjiesmeer (sandwich spresd) (200 ml)

100 ml seekosmayonnaise

geurselsout vir vis

125 ml suurroom – opsioneel

swart kaviaar of kaas en garnale vir garnering

Metode:

Rolkoek

1. Smelt die botter of margarien. Roer die koekmeelblom by.

2. Laat dit 2 minute lank prut terwyl dit geroer word. Roer die sout by.

3. Roer die melk geleidelik by.

4. Laat die mengsel prut totdat dit glad en dik is. Roer dit aanhoudend.

5. Haal dit van die plaat af en roer die kaas by.

6. Voeg die eiergele by en vermeng dit goed.

7. Laat die mengsel 10 minute lank staan om af te koel.

8. Klits die eierwitte tot styf maar nie droog nie.

9. Vou die styf geklopte eierwitte by die kaassous in.

10. Voer ʼn rolkoekpan met waspapier uit.

11. Gooi die mengsel uit in die pan en bak dit 40 minute lank in ʼn voorverhitte oond by

180ºC (350ºF).

12. Keer die rol uit op ʼn skoon, klam vadoek.

13. Rol dit op en laat dit effens afkoel.

Vulsel

14. Vermeng die bestanddele vir die vulsel.

15. Rol die rol oop en smeer die vulsel oor die rol. Rol dit weer op.

16. Gooi die suurroom oor die rol en strooi die kaviaar of kaas en garnale bo-oor.

17. Bedien dit louwarm.

PORSIES: 4-6

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page