top of page

Hoenderlewer Kebabs met Origanum Rys & Soet-suur Mosterdsous

  • Corne Liebenberg
  • Jul 5, 2015
  • 1 min read

hoenderlewer kebabs.jpg

Bestanddele:

Vir die kebabs:

12 hout sosatiestokkies in water geweek vir 30 minute

2 groot aartappels

6 klein uitjies

2 groot wortels

400g hoenderlewers

Vir die marinade:

1 koppie suiker

1/2 koppie wit asyn

3 eetlepels dijon mosterd

1/4 teelepel sout

swartpeper

2 eetlepels knoffelpoeier

1 eetlepel uiepoeier

1/4 teelepel neutmuskaat

1 groot ui vir die sous

Vir die rys:

1 koppie rys

2 teelepels droe origanum

Metode:

Plaas die aartappels en wortels ongeskil in 'n plastiese sak in die mikrogolf vir 10 minute.

Meng al die bestanddele vir die marinade en roer tot die suiker opgelos is.

Maak die hoenderlewers skoon en halveer.

Marineer die hoenderlewers vir 30 minute in die marinade in die yskas.

Sny die wortels in dik ringe.

Halveer die aartappels in die lengte en sny in skywe

Neem 6 klein uie en mikrogolf vir 1 minuut.

Skil die uie en halveer van bo na onder

Ryg die uie, aartappel, wortel en hoenderlewers op die sosatiestokkies

Rooster tot die hoenderlewers gaar is.

Braai een groot ui, in growwe skywe gesny in botter.

Voeg 1 koppie water by die marinade.

Voeg die marinade by die gebraaide ui en prut vir 5 minute.

Kook die rys soos normaalweg, maar voeg 2 teelepls origanum by.

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page