Anna Peens Smit se HEERLIKE MAALVLEIS GEREG Mooiplaatsie Promosie
- Jul 7, 2015
- 1 min read

750 gr maalvleis
1 gekapte ui
1/2 koppie bladjang
500g gemengde gevriesde groente
1 koppie rou rys
2 koppies kookwater
sout en peper na smaak
1 blikkie mushroom of ministrone sop
Stel oond op 180 gr C.
Smeer casserol, braai 750 gr maalvleis met 1 gekapte ui in aparte pan.
Braai die bladjang saam met die maalvleis
Voeg 500g gemengde, gevriesde groente by.
Sprinkel met sout en peper.
Skep onder -in casserol.
Gooi die blikkie sop oor.
Gooi 1 koppie rou rys bo-oor.
Gooi dan 2 koppie kookwater oor en bedek met tinfoelie, bak vir een en ‘n half uur tot gaar en rys sag en uitgeswel.
























































Comments