Boerfontein se Sosaties
- Jul 7, 2015
- 1 min read



Sosatiesous
2 uie , ringe gesny
1 k Wit asyn
30 ml geel suiker
120 ml appelkooskonfyt
60 ml blatjang
45 ml matige raja Kerrie
5 ml borrie
8 ml sout
3 ml fyn gemmer
braai die uie
Voeg res van bestanddele by en kook net todat dit begin opkook
(ek maak gewoonlik die resep 5x aan, hang af hoeveel vleis jy gebruik
ek het koedoe blokkies gebruik en varkspek blokkies























































Comments