Heerlike Rysslaai
- Corne Liebenberg
- Jul 8, 2015
- 1 min read

Bestanddele:
2 koppies gaar rys
2 tamaties in blokkies gesny
1 ui, fyn gesny
2 teelepels kerriepoeier
1 eetlepel suiker
1 koppie mayonnaise
sout na smaak
Metode:
Meng al die bestanddele in 'n bak.
Verkoel vir 2 ure voor opdiening.
Comments