Mengelslaai met Okra
- Corne Liebenberg
- Jul 8, 2015
- 1 min read

Bestanddele:
tamatie in blokkies gesny
knoffel geskil en in skyfies gesny
uie, fyngekerf
okra in ringe gesny
komkommer geskil en in blokkies gesny
50 ml suurlemoensap
50ml kokosneut olie
2 eetlepels heuning
sout en peper
Metode:
Meng al die slaai bestanddele in 'n bak.
Meng die suurlemoensap, olie en heuning.
Gooi die slaaisous oor die slaai.
Geur met sout en peper.
Laat marineer die slaai vir 30 minute voor opdiening.
Comments