SJOKOLADE FUDGE KOEK
- Koeke-Kyk-Resep
- Jul 8, 2015
- 1 min read

2 k koekmeel
4 t bakpoeier
2 k suiker
1 k kakaopoeier
200 g sagte botter
3 eiers
1 k melk
125 ml sonneblom olie
¼ t sout
METODE:
Voorverhit oond na 180°C. Smeer 2 ronde koekpanne. Meng alle bestandele saam in ‘n mengbak. Klits goed deur deel die deeg in 2 panne en bak vir 30 min tot gaar. Rus 5 min en keer uit koel heeltemal af en versier in die middel en bo-oor met volgende versiersel.
METODE 2:
Gooi in 315 ml room in kastrol en laat warm word, nie kook
Voeg by 200 g sjokolade, in blokkies gebreek. 1 t stroop, knippie sout, 1 t vanilla essens.
Koel af en versier koek sprinkel gekapte neute oor as verkies of gebreekte peppermint crisp.
Комментарии