Sonja Lubbe se FRANSE BRAAIBROODJIE MET 'N TWIST Mooiplaatsie Promosie
- Sonja Lubbe
- Jul 8, 2015
- 1 min read

Bestanddele:
1 eier
50 ml melk
5 ml vanilla
skyfies tamatie
gerasperde kaas
aromat
snye brood
Metode:
Klits die eier, melk en vanilla saam.
Doop die brood in die eiermengsel aan weerskante.
Braai die broodjies tot ligbruin en gaar in 'n pan.
Pak skyfies tamatie op die broodjie.
Strooi kaas oor die tamatie.
Strooi aromat oor die kaas.
Rooster tot die kaas gesmelt is.

Commentaires