Rudy Oosthuyse se VARKKOEKSISTERS Mooiplaatsie Promosie
- Rudy Oosthuyse
- Jul 10, 2015
- 1 min read

Jy benodig:
Varkrib
Jou gunsteling marinade, bv soet& suur / heuning & mosterd
Metode:
Neem n vark rib en sny die vel af.
Haal nou die ribbeen af en sny in repies en vleg soos n koeksister.
Marineer oornag en braai oor vuur,oond of pan.
Geniet.

Comments