AARTAPPELWAFELS
- Corne Liebenberg
- Jul 15, 2015
- 1 min read

300 g gaar aartappelblokkies
1 klein ui fyngesny
4 toontjies knoffel fyn gesny
2 eiers
1 ½ koppie koekmeel
1 koppie melk
½ koppie olyfolie
1 opehoopte teelepel bakpoeier
Sout, peper en garlic & herb spice na smaak.
Meng al die bestanddele baie goed tot ‘n slap deeg.
Bak in ‘n wafelpan.
Vinnig, maklik en baie lekker!
Bron: Corne Liebenberg
Comments