AVO SEEKOS RYSSLAAI
- Corne Liebenberg
- Jul 15, 2015
- 1 min read

2 ryp avos in blokkies gesny
3 koppies gaar rys
200g seekosmengsel
4 eetlepels kaassmeer
rooi, groen, geel pepers 1 ui
3 toontjies knoffel olyfolie vir roerbraai.
Roerbraai die ui, knoffel en seekosmengsel en laat afkoel. Meng die kaassmeer en rys goed deur. Meng die blokkies pepper en avo deur die rys Meng die seekosmengsel liggies deur.
Bron: Corne Liebenberg
Comments