top of page

GNOCCHI

  • Danie Pretorius
  • Jul 15, 2015
  • 1 min read

Tuisgemaakte gnocchi

Bestanddele:

Oorskiet mash

1 eier

2 koppies meel

Het vandag ‘n voorraad Gnocchi gemaak. Ek het die deeg verkleur met Koo se Garlic tamatiepasta en daarna die Gnocchi gevorm en dit nie gekook nie maar gevries in pakkies. Vries baie goed.

Ek maak Gnochhi gereeld en ek werk op die skaal van vir elke koppie mash potatoes “gemokerde ertappels”

gebruik jy ‘n koppie flour! Dit is baie maklikker vir die eerstekeer kokke om die deeg net reg te kry!

Jy moet dan natuurlik altyd so ekstra flour hê om die oppervlakte te bedek waarop jy gaan werk asook vir die

elastiesiteit reg te kry van jou gnochhi indien nodig.

Nog ‘n idee wat ek kan byvoeg is dat jy kan met jou flour sommer so bietjie gerasperde parmesan

byvoeg( mens koop die klein pakkies klaar gerasper by alle kruideniers winkels,

ek gooi so ‘n hele pakkie in met vier koppies mash/flour verhouding), dit maak dit gnochhi nog lekkerder smaak!

Terloops elke koppie mash/flour maak genoeg gnochhi vir een persoon met groot eetlus! Geniet !

Danie Pretorius

FOTO- Corne Liebenberg

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page