GUACAMOLE SNACK PLATTER
- Corne Liebenberg
- Jul 15, 2015
- 1 min read

2 Ryp avos in blokkies
1 rooi ui fyn gesny
1 tamatie klein blokkies
groen / rooi / geel / oranje peper blokkies
2 toontjies knoffel baie fyn gesny
Sout en peper
Suurlemoensap
Meng al die bestanddele vir die guacamole.
Los die avo pit in die bakkie net tot voor opdiening.
Bedien met kaas, beskuitjies, koue vleis, worsies en gekookte eiers
BRON- Corne Liebenberg
Comments