HEUNING EN MOSTERD HOENDER PASTA
- Corne Liebenberg
- Jul 15, 2015
- 1 min read

Bestanddele:
1 gebraaide hoender, ontbeen en in stukkies gesny
500g pasta
4 wortels in blokkies gesny en vir 2 minute genuke in die mikrogolf
1 blikkie groenbone
50ml water waarin pasta gekook is
50ml olyfolie
1 eetlepel Dijon mostert
2 eetlepels mostertsous
2 eetlepels mayonaise
2 eetlepels heuning.
Metode:
Kook die pasta en laat afkoel.
Meng al die sousbestanddele baie goed saam.
Voeg die hoender, wortels, boontjies en pasta in ‘n bak.
Giet die sous oor en laat staan vir ‘n uur.
Bedien met komkommer, tamatie en blokkies mozzarella
Bron: Corne Liebenberg
Comments