ONTBYTBROODJIES
- Corne Liebenberg
- Jul 15, 2015
- 1 min read

Sny lang buns in die lengte deur.
Rooster onder die oond se element.
Braai ui, knoffel, pietersielie, gesnyde viennas saam in botter.
Voeg meel by.
Voeg melk by om ‘n dik witsous te maak.
Skep oor die buns
Strooi kaas oor en rooster in die oond.
BRON- Corne Liebenberg
Comments