PANGEBRAAIDE KNOFFEL-EN-PIETERSIELIE WIT VIS
- Corne Liebenberg
- Jul 15, 2015
- 1 min read

Daar is nie regtig ‘n resep nie. Stoom die vis vir 5 minute en panbraai dan verder in olyfolie met gesnyde vars knoffel en pietersielie. Geur met sout en peper en ‘n bietjie suurlemoensap. Plaas dan jou aartappels en wortels in ‘n plastiese sak vir 5 minute in die mikrogolf, sny die aartappels in wiggies en die wortels in stokkies en diep braai tot goud bruin….. strooi growwe sout oor en bedien.
Bron- Corne Liebenberg
Comments