top of page

TUISGEMAAKTE MINCE MATE

  • Corne Liebenberg
  • Jul 15, 2015
  • 1 min read

Ons kry nie al die oulike pakkies en mengsels hier wat in SA beskikbaar is nie, so ons moet maar ons eie planne maak!

2 groot uie – fyn gesny

6 toontjies knoffel – fyn gesny

400 gram maalvleis

500 gram klein elmboog macaroni

400 gram gemengde groente

Olyfolie vir braai

Worcester sous

Tamatiesous

2 teelepels Italiaanse kruie

Sout en peper na smaak.

Gerasperde kaas vir opdiening

Soteer die ui en knoffel in die olyfolie

Voeg die maalvleis by en verbruin.

Voeg die geurmiddels by.

Voeg gemengde groente by

Voeg die macaroni by en bedk met kookwater.

Laat prut tot die macaroni sag en die meeste water weggekook is.

Bedien met mengelslaai en gerasperde kaas.

Dit is ‘n groot pot kos. Ek vries porsies in klein bakkies vir lui dae wanneer ek nie lus het vir kosmaak nie.

Bron: Corne Liebenberg

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page