WOEPSIE-WAPSIES MET GROENTE
- Jul 15, 2015
- 1 min read

8 varkworsies – ontvel
50 g kaas – blokkies gesny
1 koppie broodkrummels
2 eiers
vars pietersielie
1 teelepel braaisout
bacon
Meng die ontvelde, rou varkworsies met die broodkrummels, eiers, pietersielie en braaisout.
Maak balletjies
Rol bacon om, steek vas met ‘n tandestokkie en bak vir 20 min op 200grade in die konveksie oond.
BRON- Corne Liebenberg























































Comments