Beste Maatjie Skons met Waatlemoen-Gemmerkonfyt
- Corne Liebenberg
- Jul 16, 2015
- 1 min read

Naomi Beetge se heerlike yoghurt / bruismeel deeg het my aan die dink gesit…..
1 Koppie Bruismeel
1 1/2 Koppie Gewone Yoghurt
1 Teelepel Sout
Meng alles saam en bak in kolwyntjie doppies tot gaar.
Ek het myne vir 20 minute op 200 grade in die helogene oondjie gebak.
Bron: Corne Liebenberg
Comments