Kerrie-uie Slaai
- Corne Liebenberg
- Jul 16, 2015
- 1 min read

6 groot uie, geskil en in skywe gesny
375 ml (1½ k) bruinasyn
60 ml (¼ k) water
45 ml (3 e) suiker
5 ml (1 t) borrie
10 ml (2 t) kerriepoeier
4 lourierblare
8 peperkorrels
sout na smaak
Kook alles saam vir 10 minute, bottel in gesteriliseerde glasbottels terwyl dit nog warm is.
Heeeeeeeerlik saam met braaivleis
Bron: Corne Liebenberg
Comments