KLAPPERMELK-EN-DADEL VLA
- Corne Liebenberg
- Jul 16, 2015
- 1 min read

1 blikkie klappermelk
200 g dadels
20g vlapoeier
Suiker na smaak
10ml Rum ekstrak
Kook die klappermelk en dadels saam tot die dadels sag is.
Haal al die dadelpitte uit.
Versoet na smaak.
Maak die vlapoeier aan met water en voeg by die mengsel.
Roer tot mooi glad.
Voeg die Rum ekstra
Die lemoenskyfies het ek in die halogene oondjie gekarameliseer en ek is baaaaaaaaaaaie beindruk…. dit is heerlik!!!
Commentaires