Tamatie-en-Uie Konfyt
- Corne Liebenberg
- Jul 16, 2015
- 1 min read

4 Groot ryp tamaties – in blokkies gesny, behou die sap
2 Uie fyn gesnipper
2 Appels, geskil en in klein blokkies gesny
2 Koppies suiker
3 Eetlepels gemmer puree (ek dink gewone gemmer sal ook werk)
3 Eetlepels suurlemoensap
¼ Koppie water
Meng al die bestanddele en kook tot by Dawie Van Heerden se tissue toets.
Drup ‘n bietjie op ‘n tissue – as die sousie intrek, moet jy nog ‘n bietjie kook, tot die druppel op die tissue bly le.
Corne Liebenberg
Comments