Wortelslaai met ‘n twist
- Corne Liebenberg
- Jul 16, 2015
- 1 min read

4 Gerasperde wortels
1 Blikkie boontjiespruite
10ml Gemmer puree
50ml Olyf olie
50ml Bruin asyn
3 Eetlepels suiker
Kappertjiesade
Meng die wortels en boontjiespruite.
Skud die gemmer, olyf olie, asyn en suiker saam om ‘n vinaigrette te maak.
Gooi die vinaigrette oor die wortels en boontjiespruite.
Versier met kappertjiesade
Bron: Corne Liebenberg
Comments