Gesondheidsbeskuit
- The Rainbow Team
- Jul 21, 2015
- 1 min read



Meng goed:
7 k Nutty Wheat
3 k Koekmeel
10 ml Sout
10 ml Bakpoeier
10 ml Koeksoda
10 ml Kremetart
Klits baie goed:
2 k Suiker (500 ml)
250 g Stork Bake
250 Canola olie
3 eiers
500 ml Karringmelk
Meng alles goed saam, moenie aan hande vaskou nie.
Gooi bietjie meel by tot hanteerbaar.
Bak 1 uur by 160 grade C
Commentaires