CHICKEN MAYO ROLLETJIE
- The Rainbow Team
- Jul 23, 2015
- 1 min read

Koue Hoendervleis fyn gemaak
½ uitjie fyn gekerf
2 Agurkies fyngekerf
Mayonnaise om lekker klam te maak
Bietjie gerasperde kaas
1-2 t Ingemaakte fyngekapte Peppedews
1-2 t Tamatiesous
Sout en peper
Meng alles en plaas vir n rukkie in die yskas om lekker koud te word
Gekerfde Blaarslaai vir jou rolletjie
Plaas op rolletjie en geniet dit
Kommentare