top of page

CORNISH VLEISPASTEIE

  • Hoe maak ek
  • Jul 23, 2015
  • 1 min read

500g aartappels, blokkies wortels

500g sagte vleis, in dobbelsteentjies gesny

1 medium ui - grofgekap

10ml sout

1ml peper

10ml asyn

5ml suiker

500g meelblom

250g botter (275 ml)

yswater

METODE:

Skil die aartappels en wortels dun en sny in dobbelsteentjies.

Meng met die vleis en ui en voeg sout en peper,asyn en suiker by.

Maak gaar op stoof of in drukkooker en sorg dat dit nie te droog is nie. Laat afkoel.

Berei `n borstertdeeg van die meelblom, botter, sout en yswater.

Rol die deeg 5mm dik uit en verdeel in 8 ewegroot sirkels. Skep van die vleismengsel op die helfte van elke deegsirkel. Kwas die kante met koue water.

Vou die deeg oor die vleis sodat die kante opmekaar pas.

Druk die kante goed toe en rimpel om `n mooi rand te vorm.

Kwas met melk of verdunde eier. Bak 200° C,15 min. Skakel die oond laer na 180° C en bak `n verdere 20 min. om te verseker dat die vulsel gaar word

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page