Frikkadelle met spaghetti en tamatiesous
- Christina Matthee
- Jul 23, 2015
- 1 min read

Spaghetti (so n halwe Pak)
2 uie
1 tamatie
1 Greenpepper
Bietjie tamatiesous
Bietjie Worcester sous
Bietjie Chutney
So 500g mince
Pietersielie
Mince speserye
Sout en peper
Brood soos benodig Bruin brood werk beter
1eier
Bietjie olie
Bietjie water
Metode
Braai die 1 ui in blokkies gesny,greenpepper in blokkies gesny en tamatie in blokkies gesny tot sag
Voeg dan die tamatiesous,worcestersous en blatjang by die uiemengsel
Vir die mincebolletjies Gebruik jy die mince,brood,piettersielie,mince kruie,sout en swartpeper Maak die mince lekker styf sodat jou bolletjies nie te slap is nie Maak dan die mincebolletjies in die sous gaar
Kook di spaghetti eenkant tot sag en vergiet
Skep die spaghetti uit in n bord met mincbolletjies bo op en gooi sous dan oor
Comments