RESEP VIR DEEG VAN SNACKLE IRON
- Natasha De Jager Viljoen
- Jul 23, 2015
- 1 min read

1k meel
1 k melk
1 eier
1 tot 3 teelepels suiker
1/2 t sout.
Klits als saam tot ‘n ligte gladde beslag. Verhit olie tot omtrent 185 grade c. Verhit dat ystervormpie vir omtrent 15 sekondes in warm olie. Dreineer en verwyder alle oortollige olie met papier handdoek. Doop warm vorm in beslag nie heeltemal tot bo aan vorm nie en doop dan in warm olie en braai vir ongeveer 45 sekondes tot ligbruin
Comentarios