HEERLIKE ROU KERRIE-UIE!
- The Rainbow Team
- Jul 24, 2015
- 1 min read

2kg uie
450ml fyn appelkooskonfyt
400ml asyn
125ml suiker
5ml kerriepoeier
5ml borrie
5ml sout
30ml Sweet-Chilli sous[ opt]
METODE:
Moenie jou uie was nie, haal net die droe buitelagies af en vee mooi skoon. Kerf dit mooi fyn [kan dit kap of in halwe ringe sny] Plaas dit in n bak en meng al jou best. en gooi dit oor. roer met n houtlepel tot dit goed gemeng is. PLaas n deksel of n skoon doek oor en laat dit oornag staan. Volgende oggend roer jy dit weer goed en skep dit in droee flesse en plaas dit in jou yskas.
N.S hoe langer dit staan hoe lekkerder word dit, gebruik dit saam met braaivleis of gebakte vis en vleis
Comments