top of page

Hoender-en-grondboontjiekerrie

  • Writer: The Rainbow Team
    The Rainbow Team
  • Jul 24, 2015
  • 1 min read

90 ml onversoete

grondboontjiebotter

30 ml tamatiepasta

grondboontjie‑ of

sonneblomolie vir braai

8 hoenderporsies

1 klein eiervrug, in

blokkies gesny, gesout

en afgespoel

1 ui, gekap

1 knoff elhuisie, fyn‑

gedruk

30 ml gerasperde vars

gemmer

2‑3 vars rissies, ontpit

en gekap

3 tamaties, gekap

500 ml hoenderaftreksel

1 lourierblaar

rys en geroosterd

e

grondboontjies om

voor te sit

1

Meng die grondboontjiebotter,

tamatiepasta en 60 ml water in ’n

kastrol. Laat die mengsel vir drie

tot vyf minute oor medium hitte

prut, haal dit van die plaat af en

hou dit eenkant.

2

Verhit ’n bietjie olie in ’n pan en

braai die hoender bruin. Skep dit

uit en hou dit eenkant. Gooi nog

olie in die pan en braai die eier‑

vrug bruin. Hou dit ook eenkant.

Gooi die ui, knoff el, gemmer en

rissie in die pan en soteer dit tot

sag. Voeg die tamatie, aftreksel

en lourierblaar by en verhit dit

tot kookpunt. Skep die hoender

terug, verlaag die hitte en laat dit

vir 30 minute prut.

3

Roer die grondboontjiesous en

eiervrug by en laat dit vir nog

10 minute prut. Sit voor met rys

en geroosterde grondboontjies.

 
 
 

Comentários


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page