KAAS - WENK OM TE VRIES
- The Rainbow Team
- Jul 24, 2015
- 1 min read

As jy kaas op groot maat koop en wil rasper om te vries.
Plaas n sny brood bo op die kaas in die bak wat jy in die vrieskas gaan sit. Die brood absorbeer al die "ys / vog" en help dat die kaas nie pap raak nie.
As jy dan van die kaas wil gebruik, haal die brood uit, maak effens los met n vurk.
Dit sal gou gou ontdooi.
Plaas dan n vars sny brood bo op die kaas, voordat jy die res vries.
Comments